Saturday, September 6, 2008

DCC INGEVOER VANAF ENGLAND DANKIE FRANCOIS ,MARISE

Die aanbreuk van nuwe tegnologie genoem DCC

BOME EN BOSSE OP UITLEG





Die bosse het ek gevind op die strand,en dit is die enigste seegras wat ek kon kry wat nie breuk as dit droogword nie.

Ouma Joey op die strand

Ma se handewerk



TREIN VIDEO

Beplanning





Die uitleg beplanning het ook nie altyd volgens plan verloop nie.Nadat van die spore gele is wou van die lokomotiewe nie om die draaie gaan nie want hulle was te skerp,so het ek my vasgeloop teen baie probleme.

Trein verslawing

Wel die trein ding kom al n ver pad vanaf ouderdom 10 jaar.Oupa het trein stel vir my gekoop vir omtrent R12 by n man wat saam met hom gewerk het.